top of page

Chrissanloo Huis van Veiligheid

Town:

Parys

Position:

Child Caregiver/ Child Caregiver Couple

Experience Needed:

Graad 12 en 'n kwalifikasie met registrasie as Hulp Kinderversorger by die Raad vir Maatskaplike Diens Professies (SACSSP) Bekwaam in Afrikaans en Engels (praat, lees en skryf) sowel as basiese administratiewe vaardighede Bestuurslisensie, PDP verkieslik Inwoning is verpligtend – daar word voorsiening gemaak vir 'n eie kamer Vorige ondervinding met kinders is aanbeveel, asook energie en entoesiasme Vermoë om in 'n span te werk met goeie kommunikasie en konflikhanteringsvaardighede Empatie en motivering om 'n verskil in kinders se lewens te maak 'n Gebalanseerde en gesonde leefstyl wat as rolmodel dien en ooreenstem met 'n Christelike lewensuitkyk

Requirements:

-

Duties Include:

VOLTYDSE POS: KINDERVERSORGER OF KINDERVERSORGERS EGPAAR POSBESKRYWING: Die fisiese, emosionele en opvoedkundige versorging van 12 Afrikaanse kinders (ouderdom 0–18 jaar) wat wetlik in die sorg van Chrissanloo Huis van Veiligheid geplaas is. DIENSVOORDELE: Ruim verlof, maandlikse afdae en 'n dertiende tjek Salaris sal tydens die onderhoud bespreek word Gratis verblyf

Additional Info:

AANSOEKINLIGTING: Sluitingsdatum: 15 Junie 2025 Diensaanvaarding: 1 Augustus 2025 Stuur CV met 3 verwysings aan: fscareparys@telkomsa.net Titel van aansoek: Kinderversorger – Chrissanloo (Veiligheidshuis) Navrae: Sanette Boonzaaier Telefoon: 056 811 2971 Die suksesvolle kandidaat sal binne 2 weke na sluitingsdatum aangestel word. Indien geen terugvoer teen daardie tyd ontvang word nie, kan u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.

Starting Date:

May 31, 2025

Date Created:

May 21, 2025

Our Socials

  • Twitter
  • Youtube
  • Instagram
  • Facebook
  • TikTok

Rights Reserved - The Go-To Guy © ™ (Pty) Ltd 2018 - 2024

Site design and built by Digital Guy

Trademarks Registered CIPC 

Download Our App

google-play-badge-zc_edited_edited_edite

Contact Us: theguy@thegotoguy.co.za

Mia meent, Unit 5

17a Palmiet Street, Potchefstroom

A Few of Our Clients

WhatsApp Image 2024-11-27 at 09.28.30.jpeg
WhatsApp Image 2024-07-19 at 12.28.51.jpeg
369731994_707654494713529_3891009674814759362_n.jpg
438173397_853872976759746_4868760365258440028_n.jpg
328944114_494721249527544_808944456258605501_n (1).jpg
464089070_1055669206348560_5104816180158623830_n.jpg
378890902_217177861350232_4639266243132568662_n (1).jpg
Untitled design (23).png
326134127_1115296055820979_3465257108086407162_n (1).jpg
WhatsApp Image 2025-06-19 at 14.18.02.jpeg
305575021_489423449860897_35481771562383
365626055_697893672359203_3798341232106295039_n.jpg
289627124_437869745011710_8405690850303357096_n.jpg
414474461_779812977493972_2731317494775231884_n.jpg
465677642_3900366603623479_8935709691078734418_n.jpg
301963526_491307046333575_4220339095931269264_n.png
420200119_10161581655332603_8341872840245886307_n.jpg
301115582_2022615814592943_5205340550469896770_n (1).jpg
bottom of page