DACRIHEN Engineers
Description
Ons maatskappy is op soek na ’n bekwame aankoper om by ons span aan te sluit.
Requirements:
Town:
Fochville
Position:
Bekwame aankoper
Starting Date:
November 27, 2025
Date Created:
November 19, 2025
Vereistes:
Graad 12
Goeie menseverhoudinge
Uitstekende kommunikasievaardighede
Bo-gemiddelde organiserings- en administratiewe vaardighede
Spoedgetrou en betroubaar
Doelgerig met die vermoë om foute raak te sien
Geldige rybewys
Goeie rekenaarvaardighede, insluitend goeie kennis van Word/Excel en sterk stelselsvaardighede
Duties Include:
Pligte sal insluit, maar is nie beperk tot:
Aankope van staal, elektriese produkte en ander tegniese komponente (verwerking van kwotasies en bestellings)
Korespondensie met verskaffers
Ontvangs en voorraadbestuur
Algemene kantooradministrasie
Additional Info:
Stuur jou CV na:
📧 reception@dacrihen.co.za
📱 WhatsApp: 082 371 9604





