Dimalachite River Lodge
Description
Graad 12
Geldige bestuurs lisensie
Eie voertuig
Vlot Afrikaans en Engels kan praat en skryf
Requirements:
Town:
Parys
Position:
Vakante Pos: Admin
Starting Date:
July 20, 2026
Date Created:
July 13, 2026
Onder druk kan werk
Goeie kommunikasie vaardighede
Saam in 'n span kan werk ("team player")
Goeie rekenaar vaardighede
Naweke werk
Somer tye lang ure
Betroubaar
Ervaring in toerisme bedryf sal 'n voordeel wees.
Duties Include:
POS BESKRYWING:
Besprekings en navrae telefonies en op epos doen.
Kliënte verwelkom en ontvang.
Kiosk verantwoordelikhede: Kliënte help, voorraad pak, opname ens.
Bestuur assisteer met administratiewe werk.
Additional Info:
INDIEN JY BELANGSTEL IN DIE POS:
Stuur jou CV na maryke@dimalachite.co.za
Saam met die CV, vertel ons van jou en wat jy die laaste 2 jaar gedoen het tot nou.
