top of page
Dr. WP Jansen
Town:
Parys
Position:
Vakante Ontvangs Posisie
Experience Needed:
Minstens 2 jaar ondervinding van basiese administratiewe take.
Moet Afrikaans- en Engelssprekend wees.
Requirements:
Goeie kommunikasievaardighede.
Goeie telefoonetiket.
Basiese kennis van mediese fondse.
Rekenaaarvaardig (MS Word, Excel, Gmail).
Kennis van Elixir-program sal voordelig wees.
Moet goed onder druk kan werk.
Netjies.
Nie-roker.
Duties Include:
Pligte en verantwoordelikhede behels (maar is nie beperk tot die volgende):
Ontvang van pasiƫnte en hantering van afspraak/dagboek
Hantering van algemene administratiewe take
Hantering van telefoongesprekke en e-posnavrae
Liasering
Additional Info:
Diensaanvaarding: So gou as moontlik
Aansoeke sluit: 13 Junie 2025
Indien u belangstel en aan bogenoemde vereistes voldoen, stuur asseblief u CV na jansen.med@gmail.com OF lewer u CV af by die spreekkamer:
37C Breƫstraat (langs Schwims-apteek), Parys.
Starting Date:
June 14, 2025
Date Created:
June 3, 2025
bottom of page