Duet Gemeente
Description
Posvereistes:
Nasionale diploma in Administrasie, Bestuur, Sekretariële Studies of Kantooradministrasie
Gevorderde rekenaarvaardighede (MS Office Suite / Google Workspace)
Minimum 3-5 jaar ervaring in administrasie, kantoorbestuur of persoonlike assistent-rol.
Streek administratiewe- en kommunikasievaardighede
Requirements:
Town:
Potchefstroom
Position:
Snr Beampte Kantoor-Koördinering (Administrasie & ontvangs)
Starting Date:
January 1, 2026
Date Created:
December 11, 2025
-
Duties Include:
Die pos behels:
Die hantering van ontvangs & navrae
Administratiewe koördinering van funksies en geleenthede
Administratiewe ondersteuning aan pastore en operasionele bestuurders
Bestuur van lidmaatskapstelsel
Kalender- en dagboekbestuur
Koördinering van erediensbeplanning
Skedulering en notulering van vergaderings
Algemene kantoor-koördinering.
Additional Info:
Stuur volledige CV na deon@duet.org.za
Sluitingsdatum vir aansoeke 31 Des 2025





