Duet Gemeente
Description
Duet Gemeente benodig die dienste van ’n betroubare, detailgedrewe en professionele kandidaat om ons finansiële en administratiewe prosesse te bestuur. As jy 'n liefde het vir syfers, akkuraatheid en noukeurigheid — dan is hierdie rol vir jou!
Requirements:
Town:
Potchefstroom
Position:
Voltydse Pos: Senior Beampte – Finansies & Admin Ondersteuning
Starting Date:
December 2, 2025
Date Created:
November 20, 2025
Posvereistes:
• Nasionale diploma/graad in Rekeningkunde, Finansiële Bestuur of Besigheidsadministrasie
• Ervaring met Pastel of soortgelyke finansiële sagteware
• Akkuraatheid, noukeurigheid & betroubaarheid
• Sterk rekenaarvaardighede, veral uitstekende Excel-vaardighede
Duties Include:
Die pos behels:
• Volledige finansiële funksies
• Opstel van begrotings, kontantbestuur & maandelikse rekonsiliasies
• Bestuur van kontrakte en versekeringsportefeulje
• Voorraadaankope & skakeling met verskaffers
• Lokaalbesprekings en verhuring
• Batesbestuur & rekordhouding
• Algemene administratiewe ondersteuning
Additional Info:
📩 Stuur jou volledige CV na deon@duet.org.za.
Sluitingsdatum 01 Des 2025.





