top of page
EXECUDRONE PTY (LTD)
Town:
Klerksdorp
Position:
Gekwalifiseerde Passer en Draaier
Experience Needed:
Vorige ervaring sal voorkeur geniet
25 en ouer
Requirements:
Eie vervoer
Netjiese voorkoms
Handewerk moet op ’n hoë standaard wees
Moet onafhanklik kan funksioneer
Moet onder druk kan werk
Moet verkieslik onmiddellik beskikbaar wees om te begin werk
Duties Include:
Salaris sal in onderhoud bespreek word
Additional Info:
Starting Date:
June 15, 2025
Date Created:
June 6, 2025
bottom of page