top of page

Gimmie-Sport Ondersteunersklub

Description

Vereistes:

Relevante kwalifikasie in Bemarking/Kommunikasie

Ervaring met sosiale media

Goeie taalvaardigheid en aandag aan detail

Vermoë om selfstandig en in 'n span te werk

Geldige rybewys en eie vervoer

Werk Maandae tot Vrydae en twee Saterdae per maand

Requirements:

Town:

Potchefstroom

Position:

Bemarker, Werwer & Kommunikasiespesialis

Starting Date:

February 14, 2026

Date Created:

February 3, 2026

Voordele:

Mededingende salaris met kommissie

Dinamiese, sportgedrewe werksomgewing

Geleentheid vir persoonlike en professionele groei

Duties Include:

Beskrywing:

Die Gimmie-sport ondersteunersklub (SOK) het 'n vakature vir 'n toegewyde en dinamiese bemarker en werwer.

Fokus op die versterking van die skoolgemeenskap deur aktiewe werwing van lede en besighede.

Sleutelverantwoordelikhede:

Beplanning en uitvoering van bemarking en werwing

Bestuur van sosiale media en inhoudskepping

Kommunikasie met belanghebbendes

Ondersteuning by geleenthede en sportbyeenkomste

Basiese fotografie, videografie en visuele inhoud

Additional Info:

Is jy kreatief, dinamies en lief vir sport ’n sterk skoolgemeenskap? 💙
Die Gimmie-Sport Ondersteunersklub (GSOK) soek ’n Bemarker, Werwer & Kommunikasiespesialis om ons span te versterk.
As jy hou van sosiale media, mense betrek en ’n tasbare verskil maak in leerders se lewens, wil ons van jou hoor! 🙌
📧 Stuur jou CV voor of op 13 Februarie na scoertzen@gimmies.co.za
👉 Volledige besonderhede in die plasing.
⏰ Indien jy teen 20 Februarie 2026 niks terug hoor nie, was jou aansoek ongelukkig onsuksesvol.

Our Socials

  • Twitter
  • Youtube
  • Instagram
  • Facebook
  • TikTok

Rights Reserved - The Go-To Guy © ™ (Pty) Ltd 2018 - 2024

Site design and built by Digital Guy

Trademarks Registered CIPC 

Download Our App

google-play-badge-zc_edited_edited_edite

Contact Us: theguy@thegotoguy.co.za

Mia meent, Unit 5

17a Palmiet Street, Potchefstroom

A Few of Our Clients

WhatsApp Image 2024-11-27 at 09.28.30.jpeg
035c03_2458bf672ec84a8ba9efaf95e692ae16~mv2.avif
369731994_707654494713529_3891009674814759362_n.jpg
438173397_853872976759746_4868760365258440028_n.jpg
328944114_494721249527544_808944456258605501_n (1).jpg
464089070_1055669206348560_5104816180158623830_n.jpg
378890902_217177861350232_4639266243132568662_n (1).jpg
Untitled design (23).png
326134127_1115296055820979_3465257108086407162_n (1).jpg
WhatsApp Image 2025-06-19 at 14.18.02.jpeg
305575021_489423449860897_35481771562383
365626055_697893672359203_3798341232106295039_n.jpg
289627124_437869745011710_8405690850303357096_n.jpg
574454283_122093287503106135_1417410876318841312_n.jpg
437537042_869865608488120_7118457527164040386_n.jpg
301963526_491307046333575_4220339095931269264_n.png
420200119_10161581655332603_8341872840245886307_n.jpg
301115582_2022615814592943_5205340550469896770_n (1).jpg
bottom of page