Glotron
Description
Hierdie pos is vir 'n Administratiewe en Verkoopsbeampte wat 'n sleutelrol speel in ons kantoor. Jy gaan verantwoordelik wees vir kliëntediens, administrasie, verkope en basiese ontwerpwerk, en help om seker te maak ons kliënte kry die beste moontlike ervaring.
Requirements:
Town:
Potchefstroom
Position:
Verkope- en Administratiewe beampte
Starting Date:
July 17, 2026
Date Created:
July 8, 2026
- 'n Nie-roker.
- Geldige bestuurslisensie.
- Ondervinding in CorelDRAW is 'n vereiste.
- Uitstekende taalvermoë in Afrikaans en Engels.
Duties Include:
Kliënte professioneel help (telefonies, e-pos, WhatsApp en in persoon).
Kwotasies opstel en bestellings verwerk.
Algemene kantooradministrasie hanteer.
Verkope ondersteun en met kliënte opvolg.
Basiese ontwerpwerk en wysigings in CorelDRAW doen.
Produksie-opdragte voorberei en met die produksiespan koördineer.
Verseker dat projekte en bestellings betyds en akkuraat afgehandel word.
Help om uitstekende kliëntediens en 'n hoë standaard van kwaliteit te handhaaf.
Additional Info:
Werksure:
🕘 Maandag tot Vrydag (voltyds)
🗓️ 2–3 Saterdae per maand (halfdag)
