Grootbos Voerkrale
Description
Ouderdom tussen: 20 en 35
Grootbos Voerkrale is op soek na n dinamiese, betroubare en pligsgetroue individu om deel te word van ons voerkraalspan.
Requirements:
Town:
Ventersdorp
Position:
Vakature: Junior Voorman
Starting Date:
July 31, 2026
Date Created:
July 15, 2026
Vereistes
Ondervinding in voerkraal - en plaaswerk.
Ondervinding met voerkraal bedrywighede en vee hantering
Kennis van vee medisyne, dosering en behandeling van diere.
Ondervinding met prosesering van vee sal tot voordeel wees.
Goeie leierskap- en kommunikasievaardighede
Bereid om lang ure te werk. (Bereid om te verhuis)
Fisies fiks en bereid om hard te werk.
Eerlik, verantwoordelik en betroubaar.
Bestuurslisensie sal tot voordeel wees.
Nugter gewoontes
Duties Include:
Verantwoordelikhede
Bestuur van daaglikse voerkraal en plaas bedrywighede.
Toesig oor voer, gesondheid en algemene versorging van vee.
Prosesering, merk, dosering en ontvangs van vee.
Bestuur van werkers en daaglikse take.
Algemene plaasbestuur en instandhouding.
Verseker dat werk doeltreffend en volgens standaarde afgehandel word.
Additional Info:
Stuur jou volledige CV en n kort motiveringsbrief aan:
kantoor@grootbosvoerkrale.co.za
Sluitingsdatum vir aansoeke:
30 Julie 2026
Grootbos Voerkrale (PTY) Ltd. +/- 24km buite Ventersdorp op die Swartruggenspad.
