top of page
< Back

HABiTAT

Town:

Potchefstroom

Position:

Administratiewe Beampte - Webtuiste

Experience Needed:

Vorige Wordpress/WooCommerce/Soortgelyke ervaring sal voorkeur geniet.

Requirements:

• Matriek. • Afrikaans en Engels vlot lees en skryf. • Goed onder druk kan werk. • Goed in 'n span kan werk. • Geldige bestuurslisensie. • Geen kriminele rekord. • Graag met die publiek wil werk.

Duties Include:

Additional Info:

Werksure: Maandag - Vrydag: 7:30 - 17:00 Saterdae: 7:30 - 13:00 Salaris verwagting: Mark Verwante Salaris
Handig jou CV in by HABiTAT (by Theunis Schoeman) of per APPLY HERE - aansoeke sluit 31 Maart 2024. • HABiTAT 8 Fleishackstraat, Potchefstroom. • Epos: debtors@habitatpotch.co.za Indien jy teen 7 April 2024 geen terugvoering ontvang het nie kan jy jou aansoek as onsuksesvol ag.

Starting Date:

April 8, 2024

Date Created:

March 21, 2024

bottom of page