HABiTAT
Description
HABiTAT het tans die volgende vakante poste beskikbaar vir hardwerkende persone wat beskik oor ten minste matriek, Afrikaans en Engels goed kan lees, skryf en praat en nie ‘n kriminele rekord het nie.
Requirements:
Town:
Potchefstroom
Position:
Administratiewe Beampte vir webtuiste
Starting Date:
January 25, 2026
Date Created:
January 5, 2026
Die persoon moet goed onder druk en in ‘n span kan werk en met verskillende mense, gemaklik oor die weg kom.
Verder moet die geskikte kandidaat graag met die publiek wil werk & ondervinding in veral sosiale media advertensies hê. Voorkeur sal gegee word vir persone wat kennis het van “WooCommerce” asook “WordPress”
Duties Include:
Werksure: Maandag-Vrydag 7:30 - 17:00 Saterdae: 7:30 - 13:00
Additional Info:
Handig u CV so gou moontlik, persoonlik in by Theunis Schoeman te Habitat, 69-71 James Morokastraat, Potchefstroom of stuur e-pos aan debtors@habitatpotch.co.za. Hierdie aansoeke sluit 24 Januarie 2026. Indien u nie teen 31 Januarie 2026 terugvoer ontvang het nie, reken u aansoek as onsuksesvol.





