top of page
Habitat
Town:
Potchefstroom
Position:
Administratiewe Beampte vir webtuiste
Experience Needed:
HABiTAT het tans die volgende vakante pos beskikbaar vir hardwerkende persone wat beskik oor ten minste matriek, Afrikaans en Engels goed kan lees, skryf en praat en nie ‘n kriminele rekord het nie.
Die persoon moet goed onder druk en in ‘n span kan werk en met verskillende mense, gemaklik oor die weg kom.
Requirements:
Vêrder moet die geskikte kandidaat graag met die publiek wil werk & ondervinding in veral sosiale media advertensies hê. Voorkeur sal gegee word vir persone wat kennis het van “WooCommerce” asook “WordPress”
Duties Include:
Werksure: Maandag-Vrydag 7:30 - 17:00 Saterdae: 7:30 - 13:00
Additional Info:
Handig u CV so gou moontlik, persoonlik in by Theunis Schoeman te Habitat, 69-71 James Morokastraat, Potchefstroom of stuur e-pos aan debtors@habitatpotch.co.za.
Hierdie aansoeke sluit 21 Junie 2025. Indien u nie teen 28 Junie 2025 terugvoer ontvang het nie, reken u aansoek as onsuksesvol.
Starting Date:
June 22, 2025
Date Created:
June 10, 2025
bottom of page