HABiTAT
Description
Verf verkoper (Kennis van verf is ‘n vereiste)
Requirements:
Town:
Potchefstroom
Position:
Verf verkoper
Starting Date:
January 25, 2026
Date Created:
January 5, 2026
Vereistes:
• Matriek.
• Afrikaans en Engels vlot lees en skryf.
• Goed onder druk kan werk.
• Goed in 'n span kan werk.
• Geldige bestuurslisensie.
• Geen kriminele rekord.
• Graag met die publiek wil werk.
Duties Include:
Werksure:
Maandag - Vrydag: 7:30 - 17:15
Saterdae: 7:30 - 13:15
Salaris verwagting: Mark Verwante Salaris
Additional Info:
Handig jou CV in by HABiTAT (by Theunis Schoeman) of per epos - aansoeke sluit 24 Januarie 2026.
• HABiTAT 10 Fleishackstraat, Potchefstroom.
• Epos: debtors@habitatpotch.co.za
Indien jy teen 31 Januarie 2026 geen terugvoering ontvang het nie kan jy jou aansoek as onsuksesvol ag.





