top of page

Hoër Volkskool

Town:

Potchefstroom

Position:

Matrone Pos ( Ons Hoop Dogters Koshuis)

Experience Needed:

KWALIFIKASIES: Graad 12 of ‘n soortgelyke toepaslike kwalifikasie. Ten minste 3 jaar ondervinding in ‘n soortgelyke omgewing.

Requirements:

VEREISTES: Die volgende is die minimum inherente werksvereistes en mag wel van tyd tot tyd aangepas word: Uitstekende kommunikasievaardighede in Afrikaans, geskrewe en gesproke. Toesighouding oor kombuis en skoonmaak van koshuis asook prestasiebestuur van hierdie personeel. Opstel en bestuur van ‘n jaarlikse begroting. Beplanning van werknemers se verlof. Ervaring in voedselbestuur, spesifiek voorraadbeheer en -opname, asook die opstel en bestuur van spyskaarte. Ondersteuning te bied vir ander personeel in die koshuis soos benodig. Goeie leiding en samewerking met personeel onder sy/haar toesig is noodsaaklik. Aanpasbaarheid. Alle logistieke reëlings wat verband hou met die organisering van groot funksies wat deur die koshuis aangebied word. Sterk rekenaarvaardighede in MS Office, Google Forms, ens. ‘n Warm en sorgsame geaardheid teenoor kinders. Geldige bestuurslisensie sal voordelig wees.

Duties Include:

Ons Hoop meisieskoshuis is ‘n tuiste weg van die huis vir leerders van Hoër Volkskool Potchefstroom, ‘n Afrikaanse enkelmediumskool VERGOEDING: 💰 Markverwante vergoedingspakket

Additional Info:

SLUITINGSDATUM: 📅 28 Februarie 2025 STUUR U CV NA: 📧 E-pos: ev@volkspotch.co.za 📝 Onderwerp van e-pos: Aansoek om betrekking: Matrone - Ons Hoop 🚨 Indien u nie binne 14 dae na die sluitingsdatum van ons hoor nie, kan u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.

Starting Date:

February 28, 2025

Date Created:

February 21, 2025

Our Socials

  • Twitter
  • Youtube
  • Instagram
  • Facebook
  • TikTok

Rights Reserved - The Go-To Guy © ™ (Pty) Ltd 2018 - 2024

Site design and built by Digital Guy

Trademarks Registered CIPC 

Download Our App

google-play-badge-zc_edited_edited_edite

Contact Us: theguy@thegotoguy.co.za

Mia meent, Unit 5

17a Palmiet Street, Potchefstroom

A Few of Our Clients

WhatsApp Image 2024-11-27 at 09.28.30.jpeg
WhatsApp Image 2024-07-19 at 12.28.51.jpeg
369731994_707654494713529_3891009674814759362_n.jpg
438173397_853872976759746_4868760365258440028_n.jpg
328944114_494721249527544_808944456258605501_n (1).jpg
464089070_1055669206348560_5104816180158623830_n.jpg
378890902_217177861350232_4639266243132568662_n (1).jpg
403808952_754964333314706_70325916513886999_n.jpg
326134127_1115296055820979_3465257108086407162_n (1).jpg
438832982_404488349140861_8470007565960820605_n.jpg
305575021_489423449860897_35481771562383
365626055_697893672359203_3798341232106295039_n.jpg
Timberman.jpg
305398204_512194314246355_2527638739878484120_n.png
333686395_930504544798429_3149830237844445242_n.jpg
301963526_491307046333575_4220339095931269264_n.png
331430147_589989959691253_3568184503343644284_n.jpg
301115582_2022615814592943_5205340550469896770_n (1).jpg
bottom of page