Hoër Volkskool
Description
Toepaslike onderwyskwalifikasie. Aanvaarbare onderwyservaring in toepaslike vakgebied. SAOU-geregistreer (SACE).
Requirements:
Town:
Potchefstroom
Position:
Onderwys Pos: Wiskunde Gr 8-12
Starting Date:
December 23, 2025
Date Created:
December 10, 2025
Buitemuurse betrokkenheid in sport of kultuur sal in kandidaat se guns tel. Rekenaarvaardig. Polisieklering (Nie ouer as 12 maande). Eie vervoer (PDP Kode 10 sal ook in kandidaat se guns tel).
Duties Include:
AANVANGSDATUM: Vanaf 12 Januarie 2026.
Additional Info:
STUUR U CV NA:
Stuur u CV, saam met u ID, toepaslike kwalifikasies en toepaslike verwysings na hoof@volkiespotch.co.za
SLUITINGSDATUM:22 Desember 2025 om 10:00
Onderhoude sal op 6 Januarie 2025 vir suksesvolle kandidate plaasvind vanaf 10:00.
Onderwerp van e-pos: AANSOEK OM BETREKKING: WISKUNDE – GR. 8-12
Geen laat aansoeke sal oorweeg word nie.
Aansoeke wat per hand of op enige ander manier ingedien word, sal ook nie oorweeg word nie.
Slegs kandidate op die kortlys sal genooi word vir onderhoude.
Indien u na 14 dae vanaf die sluitingsdatum nie terugvoer van die skool ontvang nie, kan u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.





