top of page
Hoër Volkskool
Town:
Potchefstroom
Position:
Finansiële Bestuurder
Experience Needed:
KWALIFIKASIES:
B. Comm of soortgelyke toepaslike kwalifikasie
Minimum 3 jaar ondervinding
Requirements:
Minimum vereistes (kan aangepas word na gelang van verantwoordelikhede)
Eie vervoer
Geen kriminele rekord
Ervaring in die skoolstelsel (voordeel)
Duties Include:
Finansiële beplanning saam met skoolbestuur
Bestuur van skoolbegroting
Opstel van bestuurs- en jaarlikse finansiële state
Goedkeuring van kontantaanvrae
Voorbereiding en hantering van EFT betalings
Hantering van kontantbetalings
Verifiëring van EFT betalings aan skool en twee koshuis
Grootboek- en bankrekonsiliasie van Koshuis-joernale
Joernaalinskrywings vir sport en kursusse
Uitreik van fakture
Salarisvoorbereiding
Kontantdeponering
Daaglikse kommunikasie met personeelkamer en administratiewe personeel
Reël van finansiële vergaderings (maandeliks)
Bywoning van bestuurs- en ander vergaderings
Kommunikasie met verskaffers en NW-onderwysdepartement
Kennis van huurooreenkomste (voordeel)
Additional Info:
VERGOEDINGSPAKKET:
’n Medies- en Pensioenvoordele pakket met ’n mededingende salaris.
SLUITINGSDATUM:
12 Mei 2025 om 16:00
STUUR U CV NA:
📧 cv@volkiespotch.co.za
🔗 Onderwerp van e-pos: Aansoek om betrekking: Finansiële Bestuurder
Indien jy nie binne 14 dae van die sluitingsdatum iets hoor nie, beskou die aansoek as onsuksesvol.
📞 018 294 5287/8
🌐 www.volkiespotch.co.za
📍 41 Kruger St, Potchefstroom, 2531
Starting Date:
May 13, 2025
Date Created:
May 7, 2025
bottom of page