top of page
Hoër Volkskool
Town:
Potchefstroom
Position:
Adjunkhoof
Experience Needed:
Hoër Volkskool Potchefstroom, ’n trots Afrikaanse skool, het ’n vakature vir ’n ervare en dinamiese adjunkhoof met ervaring op bestuursgebied.
Requirements:
AANSOEKPROSES:
Aansoeke moet vergesel word deur ’n voltooide EDNW2-vorm en ’n volledige CV.
Aansoeke moet by die Dr Kenneth Kaunda-streekskantoor ingedien word soos aangedui in die omsendskrywe.
Duties Include:
-
Additional Info:
Departementele Pos (P3), Omsendskrywe No. 9 van 2025
📄 Posnommer: DPKK/2025/39
📅 Sluitingsdatum vir aansoeke: 11 Mei 2025
📍 Adres:
Privaatsak X1 256,
Greylingstraat 8, Potchefstroom, 2520
📞 Navrae:
Vir enige navrae rakende die skool, kontak 072 443 9670
Starting Date:
May 12, 2025
Date Created:
April 29, 2025
bottom of page