top of page
< Back

Hoër Volkskool Potchefstroom

Town:

Potchefstroom

Position:

Buite Afrigters - Netbal

Experience Needed:

Ervare

Requirements:

Toepaslike kwalifikasies

Duties Include:

Additional Info:

Tree op as mede/hulp afrigter by Volkies netbalspanne. Implementeer kondisioneringsprogramme en vaardigheidsontwikkeling. Ondersteun met bestuur en administrasie by spanne. Betrokke by skoolverwante netbal aktiweite, wedstryde, toer en toernooie.
Aanvangsdatumn: 3 April tot Augustus 2024. Oefeninge: Maandae, Dinsdae en Donderdae 15h00 tot 17h00 Moet Saterdae beskikbaar wees vir wedstryde. Doen aansoek met CV saam met ID, toepaslike kwalifikasies en verwysings. Ondwerwerp van epos: Aansoek om betrekking: Buite Netbalafrigter. Sluitingsdatumn 27 Maart 2024

Starting Date:

April 3, 2024

Date Created:

March 19, 2024

bottom of page