top of page

Hoër Volkskool Potchefstroom

Town:

Potchefstroom

Position:

Bemarker

Experience Needed:

Bewese ondervinding in bemarking van skole. Toepaslike kwalifikasie in bemarking.

Requirements:

Sterk leiereienskappe. Goeie organisatoriese en administratiewe vaardighede. Uitstekende interpersoonlike en kommunikasie vaardigheide. Kreatiwiteit en die vermoe om nie-standaard oplossing te vind. Rekenaarvaardig Eie vervoer met geldige bestuurslisensie.

Duties Include:

Moet die beeld en waardes van Hoër Volkskool kan uitdra.

Additional Info:

Volledige curriculum vitae insluitende gesrtifiseerde afskrifte van ID en kwalifikasie/s. In die Onderwerp van Epos: Vakature: Engels Sluitingsdatumn 24 Mei 2024

Starting Date:

July 9, 2024

Date Created:

May 14, 2024

bottom of page