top of page

Hoër Volkskool Potchefstroom

Town:

Potchefstroom

Position:

Landboutegnologie

Experience Needed:

Bewese ondervinding in onderrig in Landbou vakke sal voorkeur geniet. Kennis van Huidige kurrikulum (CAPS) assessering en beplanning SACE sertifikaat of bewys van registrasie is noodsaaklik.

Requirements:

Toepaslike onderwyskwalifikasie/s

Duties Include:

Sal bespreek word.

Additional Info:

Volledige curriculum vitae insluitende gesrtifiseerde afskrifte van ID en kwalifikasie/s. Meld buite-kurrikulere vaardighede en dui voorkeure aan. In die Onderwerp van Epos: Vakature: Landboutegnologie Sluitingsdatumn 24 Mei 2024

Starting Date:

July 9, 2024

Date Created:

May 14, 2024

bottom of page