top of page
Homestead
Description
Matriek
Suid-Afrikaner wees met belastingnommer
Goeie kommunikasievaardighede (kliënte sowel as kollegas)
Basiese rekenaarvaardighede
Vorige kassier- of kliëntediens ervaring sal 'n voordeel wees
Requirements:
Town:
Potchefstroom
Position:
Kassier Pos Beskikbaar
Starting Date:
June 12, 2026
Date Created:
June 4, 2026
Eerlik, stiptelik en professioneel
Bereid om lang ure te werk
Sober gewoontes
Goeie gesondheid
Eie vervoer
Geen kriminele oortreding
Onder druk kan werk
Duties Include:
Ons is op soek na 'n hardwerkende kassier om by ons span aan te sluit in Potchefstroom.
Additional Info:
Stuur jou CV na:
esmeack@gmail.com
bottom of page
