Huis Servaas
Description
Huis Servaas bied tans 'n waardevolle beroepsgeleentheid vir 'n Suster of Assistent Verpleegster. Ons is op soek na 'n toegewyde, betroubare en professionele persoon wat 'n passie het vir die versorging van pasiënte en die handhawing van hoë standaarde van sorg. Die ideale kandidaat moet energiek wees en by die S.A. Raad op Verpleging geregistreer wees.
Requirements:
Town:
Klersksdorp
Position:
Suster of Assistent Verpleegster
Starting Date:
July 11, 2026
Date Created:
July 3, 2026
POS- EN PERSOONSVEREISTES: Goeie kommunikasievaardighede (in beide Afrikaans en Engels); Moet goeie menseverhoudinge en vertroulikheid handhaaf; Leierskapvaardighede; Betroubaarheid en 'n sterk sin vir verantwoordelikheid; Goeie spanwerkvermoë en die vermoë om onder druk te funksioneer; Moet pasiëntgerig wees en 'n hoë vlak van empatie toon; Moet in staat wees om professionele enetiese versorging te lewer; Moet oor eie vervoer beskik; Sober gewoontes
Duties Include:
VAARDIGHEDE EN PRAKTIESE ONDERVINDING: Wondversorging; Hantering en toediening van medikasie; Mediese voorraadbeheer en administrasie; Kennis van basiese noodhulp; Algemene versorging van pasiënte. NOTA: Werksure en salaris sal volledig tydens die onderhoud bespreek word
Additional Info:
Stuur asseblief u volledige CV na: huis.servaas83@gmail.com of lewer dit af by ons kantoor: 18 Dr. Yusuf Dadoorylaan, Wilkoppies, Klerksdorp. Sluitingsdatum: 10 Julie 2026.
