Humansvlakte Primêre Skool
Description
Intermediêre en Senior fase onderwyskwalifikasie
Geldige SACE registrasie
Afrikaans as onderrigtaal
Ondervinding in Rekenaars en EBW kan in u guns tel
Ondervinding in beplanning en samestelling van assesserings take volgens CAPS/ATP's
Onderrig met die gebruik van tegnologie in die klaskamer is 'n vereiste
Requirements:
Town:
Bothaville
Position:
Intermediêre en Senior Fase Onderwyser
Starting Date:
February 13, 2026
Date Created:
February 9, 2026
Sport- en kultuurafrigting is 'n sterk aanbeveling
Goeie administratiewe vaardighede
Goeie kommunikasievaardighede en die vermoë om effektief in 'n span te kan saamwe
Duties Include:
Vakante Beheerliggaampos
Intermediêre en Senior Fase Aanstellingsdatum: 1 Maart 2026
Additional Info:
Kontakbesonderhede:
Posadres: Posbus 55, BOTHAVILLE, 9660
Tel: (056) 515-2972
Faks: 086 518 3980
E-pos: humansvlakte@btbits.co.za
Salaris: Kompeterende onderwys salaris
Sluitingsdatum: DONDERDAG 12 FEBRUARIE 2026 om 13:00
