KD Civils
Description
Ons is op soek na 'n betroubare en detail-georiënteerde dame om ons HR by te staan.
Requirements:
Town:
Klersksdorp
Position:
Admin Assistent
Starting Date:
January 22, 2026
Date Created:
January 15, 2026
Vereistes:
Basiese agtergrond of belangstelling in syfers, administrasie of timesheets
Goeie aandag aan detail
Betroubaar, georganiseerd en bereid om te leer
Opleiding sal voorsien word
Duties Include:
Algemene pligte sluit in (maar is nie beperk tot nie):
Hantering en kontrole van timesheets
Basiese administrasie
Ondersteuning - HR
Data-vaslegging en rekordhouding
Algemene kantoor- en dokumentasiepligte
Werksure:
Maandag tot Vrydag
07:00 – 17:00
Aanvang:
Onmiddellik beskikbaar
Additional Info:
Hier is die teks wat uit die beeld onttrek is:
KD CIVILS Est '97
WERKSGELEENTHEID :
ADMIN ASSISTENT
Ons is op soek na 'n betroubare en detail-georiënteerde dame om ons HR by te staan.
Algemene pligte sluit in (maar is nie beperk tot nie):
Hantering en kontrole van timesheets
Basiese administrasie
Ondersteuning - HR
Data-vaslegging en rekordhouding
Algemene kantoor- en dokumentasiepligte
Vereistes:
Basiese agtergrond of belangstelling in syfers, administrasie of timesheets
Goeie aandag aan detail
Betroubaar, georganiseerd en bereid om te leer
Opleiding sal voorsien word
Werksure:
Maandag tot Vrydag
07:00 – 17:00
Aanvang:
Onmiddellik beskikbaar
Indien jy belangstel en graag deel wil wees van 'n dinamiese werksomgewing, stuur asseblief jou CV na marlize@kdcivils.co.za