top of page
Klerksdorp
Description
Opsoek na ‘n dinamiese jong meisie om ‘n persoonlike assistent te wees vir ‘n besige sakevrou.
Requirements:
Town:
Klersksdorp
Position:
Persoonlike Assistent
Starting Date:
November 29, 2025
Date Created:
November 19, 2025
Is jy tans besig met matriek?
Is jy is besit van ‘n geldige bestuurslisensie?
Is jy georganiseerd?
Is jy opsoek na werk vir 2026?
Bly jy in Klerksdorp omgewing?
Duties Include:
Sal bespreek word
Additional Info:
Stuur jou CV na cv@vanzylattorneys.co.za, net gekeurde kandidate gaan gekontak word.
bottom of page





