top of page
Klerksdorp
Description
Ons is op soek na ’n dinamiese, gemotiveerde jong dame om as Persoonlike Assistent vir ’n besige sakevrou op te tree.
Requirements:
Town:
Klersksdorp
Position:
Persoonlike Assistent
Starting Date:
January 23, 2026
Date Created:
January 16, 2026
Minimum vereistes:
In besit van ’n geldige bestuurslisensie
Uitstekend georganiseerd en betroubaar
Woonagtig in die Klerksdorp-omgewing
Duties Include:
Ons bied:
’n Waardevolle leer- en werkservaring
’n Professionele werksomgewing
Geleentheid vir persoonlike en professionele groei
Additional Info:
Stuur jou CV na: cv@vanzylattorneys.co.za
Let wel: Slegs gekeurde kandidate sal gekontak word.
bottom of page





