top of page
Klerksdorp Diere Hospitaal
Town:
Klerksdorp
Position:
Ontvangsdame
Experience Needed:
Opsoek na 'n vriendelike, professionele en betroubare ontvangsdame om by ons toegewyde span aan te sluit.
Requirements:
Vereistes:
Goeie kommunikasievaardighede in Afrikaans en Engels
’n Ware liefde en deernis vir diere
Vriendelike en professionele houding teenoor kliënte en kollegas
Basiese rekenaarvaardighede
Vorige ondervinding in ’n soortgelyke rol is ’n voordeel
Lisensie en eie vervoer
Onder druk kan werk
Duties Include:
📋 Pligte sluit in:
Ontvang van kliënte en hul troeteldiere met ’n glimlag
Hanteer telefoniese navrae en afsprake
Basiese administrasie en rekenaarwerk
Fakturering en betalingsverwerking
Additional Info:
🕒 Werksure:
Maandag tot Vrydag
Elke 2de Naweek
💰 Salaris:
R8 000.00 – R10 000
🧍♀️ Ouderdom tussen 25–40
📧 Email CV na: admin@kdhp.co.za
Starting Date:
May 10, 2025
Date Created:
April 29, 2025
bottom of page