top of page

Laerskool Baillie Park

Description

Posvereistes:

Erkende onderwyskwalifikasie (geregistreer by SACE)

Bewese ondervinding in afrigting en koördinering van laerskoolrugby

Goeie kennis van rugbyontwikkelingsprogramme en veiligheidsprotokolle

Vermoë om ouderdomsgepaste oefenprogramme te beplan en te bestuur

Sterk organisatoriese en leierskapsvaardighede

Uitstekende interpersoonlike en kommunikasievaardighede

’n Ware passie vir holistiese ontwikkeling van leerders – akademies, fisies en geestelik

Requirements:

Town:

Potchefstroom

Position:

Vakante Beheerliggaampos: Intersen Fase

Starting Date:

November 13, 2025

Date Created:

November 6, 2025

-

Duties Include:

Aanvang: Januarie 2026

Verantwoordelikhede:

Afrigting en bestuur van rugbyspanne oor verskillende ouderdomsgroepe

Ontwikkeling en mentorskap van ander afrigters

Aanbied van Lewensorientering en Sosiale Wetenskappe volgens die CAPS-kurrikulum

Bevordering van skoolgees, sportmanskap en dissipline onder leerders

Ons Bied:

Mededingende salaris

Professionele werksomgewing

Geleentheid om in ’n gedrewe en passievolle span te werk

Additional Info:

Skoolvisie:

Laerskool Baillie Park se visie is om elke leerder holisties te ontwikkel.
Om hierdie visie te versterk, word gesoek na ’n dinamiese en energieke man met ’n opregte liefde vir onderwys en sport, en die vermoë om sterk leiding te neem.
Die doel is om die visie van uitnemendheid in Baillies-rugby te bevorder en te verwesenlik.

Aansoekproses:

📧 E-pos: admin@bailliepark.co.za

🗓️ Sluitingsdatum: Woensdag, 12 November 2025 om 12:00

Suksesvolle kandidate sal teen 14 November 2025 in kennis gestel word vir onderhoude.

Our Socials

  • Twitter
  • Youtube
  • Instagram
  • Facebook
  • TikTok

Rights Reserved - The Go-To Guy © ™ (Pty) Ltd 2018 - 2024

Site design and built by Digital Guy

Trademarks Registered CIPC 

Download Our App

google-play-badge-zc_edited_edited_edite

Contact Us: theguy@thegotoguy.co.za

Mia meent, Unit 5

17a Palmiet Street, Potchefstroom

A Few of Our Clients

WhatsApp Image 2024-11-27 at 09.28.30.jpeg
035c03_2458bf672ec84a8ba9efaf95e692ae16~mv2.avif
369731994_707654494713529_3891009674814759362_n.jpg
438173397_853872976759746_4868760365258440028_n.jpg
328944114_494721249527544_808944456258605501_n (1).jpg
464089070_1055669206348560_5104816180158623830_n.jpg
378890902_217177861350232_4639266243132568662_n (1).jpg
Untitled design (23).png
326134127_1115296055820979_3465257108086407162_n (1).jpg
WhatsApp Image 2025-06-19 at 14.18.02.jpeg
305575021_489423449860897_35481771562383
365626055_697893672359203_3798341232106295039_n.jpg
289627124_437869745011710_8405690850303357096_n.jpg
574454283_122093287503106135_1417410876318841312_n.jpg
437537042_869865608488120_7118457527164040386_n.jpg
301963526_491307046333575_4220339095931269264_n.png
420200119_10161581655332603_8341872840245886307_n.jpg
301115582_2022615814592943_5205340550469896770_n (1).jpg
bottom of page