top of page
Laerskool M.L. Fick
Town:
Potchefstroom
Position:
Vakante Pos: Adjunkhoof
Experience Needed:
Departementele Aanstelling PL3
Kandidate moet asb verwys na omsendskrywe 15 van 2025 van die Noordwes Departement van Onderwys.
Vakante Posnommer: POST/DRKK/DPI1
Laerskool M.L. Fick is op soek na ’n eerlike, hardwerkende en dinamiese persoon wat onafhanklik en akkuraat hul pligte kan uitvoer as Adjunkhoof.
Requirements:
Kwalifikasies:
Gekwalifiseerde onderwyser.
Geregistreer by SACE / SARO.
Vereistes:
Bestuur- en organisatoriese vaardighede.
Sterk leierskapseienskappe.
Ervaring in kurrikulumbeplanning.
Kennis van strategiese beplanning en personeelontwikkeling.
Bewese rekord van sportafrigting en bestuur van buitemuurse aktiwiteite.
Kennis van dissiplinêre stelsel kan voordelig wees.
Ervaring in onderrig van tale, Wiskunde, Tegnologie of Lewensorientering kan voordelig wees.
Onderrigtaal: Afrikaans
Duties Include:
-
Additional Info:
Sluitingsdatum vir aansoeke is 24 Julie 2025
Starting Date:
July 14, 2025
Date Created:
July 2, 2025
bottom of page