Laerskool Meiringspark
Description
Vlot in Afrikaans (Engels magtig)
Goeie rekenaarvaardighede (MS Office, e-pos, ens.)
Ervaring in die hantering van personeel, ouers en kinders
Kennis van 'n liasseerstelsel / argiefstelsel
Requirements:
Town:
Klersksdorp
Position:
Vakante Beheerliggaampos: Ontvangsdame
Starting Date:
February 28, 2026
Date Created:
February 19, 2026
Sterk probleemoplossingsvaardighede
Uitstekende tydsbestuur en vermoƫ om onder druk te werk
Bereidwilligheid om ekstra ure te werk wanneer nodig
Voordelig: Betrokkenheid by ons gewilde Netbal-aktiwiteite sal 'n groot pluspunt wees
Duties Include:
Pos Beskrywing:
Ons is op soek na 'n dinamiese ontvangsdame met uitstekende kommunikasie- en rekenaarvaardighede, puik organisasievermoƫns, 'n skerp oog vir detail en 'n professionele aanslag. Jy sal die eerste gesig en stem wees wat personeel, ouers en leerders by ons skool verwelkom!
Additional Info:
Belangrike Inligting:
Aanvangsdatum: 1 April 2026
Aansoeke sluit: 27 Februarie 2026 (12:00)
Stuur jou aansoek na: hoof@laerskoolmeiringspark.co.za
Sluit asseblief die volgende in:
Dekbrief
Volledige CV
Kopie van jou ID-dokument
