Laerskool Rustenburg
Description
VEREISTES:
Minimum kwalifikasie: Graad 12 met 'n toepaslike onderwyskwalifikasie (Intermediêre Fase)
Taal: Afrikaanssprekend
Registrasie: Geregistreer by SACE
Sekuriteit: Geldige polisieklaring
Requirements:
Town:
Rustenburg
Position:
Vakature: Graad 4-6: Afrikaans Intermediêre Fase
Starting Date:
March 17, 2026
Date Created:
March 4, 2026
Rekenaarvaardigheid: Is noodsaaklik
Buitemuurse aktiwiteite: Betrokkenheid by buitemuurse aktiwiteite (sport en kultuur), is verpligtend.
Nota: Enige vorige ervaring of prestasies kan in u guns tel.
Duties Include:
Die Beheerliggaam van Laerskool Rustenburg, 'n dinamiese en gevestigde skool, nooi geskikte kandidate uit om aansoek te doen vir die pos.
BESONDERHEDE VAN DIE POS:
Posvlak: Beheerliggaampos (Departementele oorplasing is ook moontlik)
Vakgebied: Intermediêre Fase – Afrikaans
Additional Info:
AANSOEKE:
Stuur u volledige CV, saam met 'n afskrif van u ID en kwalifikasies, na:
E-pos: goberholzer@laerskoolrustenburg.co.za
Verwysing: Intermediêre Fase Afrikaans
Sluitingsdatum: Maandag 16 Maart 2026
Indiensnemingsdatum: Woensdag 8 April 2026 (Sal tydens onderhoud bevestig word).
Belangrik: Indien u nie binne 7 dae van ons terugvoering ontvang nie, beskou asb. u aansoek as onsuksesvol.
