Laerskool Rustenburg
Description
Laerskool Rustenburg nooi entoesiastiese, passievolle jong mans uit wat graag met kinders werk en ’n liefde vir sport het, om aansoek te doen
Requirements:
Town:
Rustenburg
Position:
Pos beskikbaar vir voltydse mans-onderwysstudent 1ste tot 4de jaar – Graad 4–7
Starting Date:
November 22, 2025
Date Created:
November 18, 2025
Vereistes:
Afrikaanssprekend
Rekenaargeletterd
Buitemuurse aktiwiteite is verpligtend
Matrikulante wat ’n loopbaan in onderwys oorweeg
Studente wat reeds onderwys studeer by ’n geakkrediteerde instansie (AROS / UNISA / STADIO / APA / SANTS)
Ons soek iemand met ’n positiewe ingesteldheid, goeie waardes en ’n passie vir kinders en spanwerk
Duties Include:
Sal bespreek word.
Additional Info:
Aansoeke:
Indien jy graag deel wil wees van ’n dinamiese span waar groei aangemoedig en prestasie beloon word, stuur jou CV en nodige dokumente na:
📧 admin@laerskoolrustenburg.co.za
Sluitingsdatum vir aansoeke: 21 November 2025
Indiensnemingsdatum: 1 Januarie 2026
Aansoeke moet insluit:
Volledige CV
Bewys van registrasie / voorgenome registrasie
ID
Matriksertifikaat
Afskrif van kernwaardes, en in ’n brief, jou rede vir aansoek
As jy nie binne 30 dae na die sluitingsdatum van ons hoor nie, beskou asseblief jou aansoek as onsuksesvol.





