top of page

Laerskool Rustenburg

Description

Die Beheerliggaam van Laerskool Rustenburg, 'n dinamiese en gevestigde skool, nooi geskikte kandidate uit om aansoek te doen vir die pos van Terreinbestuurder.

Requirements:

Town:

Rustenburg

Position:

Terreinbestuurder

Starting Date:

March 28, 2026

Date Created:

March 3, 2026

Vereistes:
Bewese ondervinding in instandhouding en/of terreinbestuur

Geldige Kode C-bestuurslisensie

Uitstekende organisatoriese en bestuursvermoë

Goeie menseverhoudings en leierskapvaardighede

Bereidwilligheid om na-ure beskikbaar te wees

Indien u passievol is oor instandhouding, netheid en die skep van 'n funksionele en veilige leeromgewing, sien ons uit daarna om u aansoek te ontvang.

Duties Include:

Hoofverantwoordelikhede
Algemene instandhouding (loodgieterwerk, elektriese werk en herstelwerk)

Versorging en instandhouding van sportvelde, terreine en geboue

Swembadonderhoud

Toesig oor en indeling van terrein- en skoonmaakpersoneel

Bestuur en beheer van voorraad

Voertuigbeheer en instandhouding

Bestuur van algemene werkers

Instandhouding van Gr R- en naskoolterrein

Skoolfasiliteite sluit in:
2 Rugbyvelde

2 Swembaddens

2 Tennisbane

5 Netbalbane

Gr R- en naskoolterrein

2 Minibussies

1 Sprinter

1 Trekker met sleepwa

Groot skoolterrein

Additional Info:

Extract Text Afrikaans
Custom Gem
Extract Text Afrikaans said
Hier is die geëxtraheerde teks in normale skryfwyse (kleinletters met hoofletters waar nodig):

Vakature: Terreinbestuurder
Die Beheerliggaam van Laerskool Rustenburg, 'n dinamiese en gevestigde skool, nooi geskikte kandidate uit om aansoek te doen vir die pos van Terreinbestuurder.

Hoofverantwoordelikhede
Algemene instandhouding (loodgieterwerk, elektriese werk en herstelwerk)

Versorging en instandhouding van sportvelde, terreine en geboue

Swembadonderhoud

Toesig oor en indeling van terrein- en skoonmaakpersoneel

Bestuur en beheer van voorraad

Voertuigbeheer en instandhouding

Bestuur van algemene werkers

Instandhouding van Gr R- en naskoolterrein

Skoolfasiliteite sluit in:
2 Rugbyvelde

2 Swembaddens

2 Tennisbane

5 Netbalbane

Gr R- en naskoolterrein

2 Minibussies

1 Sprinter

1 Trekker met sleepwa

Groot skoolterrein

Vereistes:
Bewese ondervinding in instandhouding en/of terreinbestuur

Geldige Kode C-bestuurslisensie

Uitstekende organisatoriese en bestuursvermoë

Goeie menseverhoudings en leierskapvaardighede

Bereidwilligheid om na-ure beskikbaar te wees

Indien u passievol is oor instandhouding, netheid en die skep van 'n funksionele en veilige leeromgewing, sien ons uit daarna om u aansoek te ontvang.

Aansoeke:
Sluitingsdatum vir aansoeke: Maandag, 27 Maart 2026

Diensaanvaarding: 1 Mei 2026

Rig 'n volledige CV, ID en kwalifikasies aan: francoishornschuh@gmail.com en goberholzer@laerskoolrustenburg.co.za

Verwysing: Terreinbestuurder

Die salaris is markverwant en onderhandelbaar.

Indien u nie binne 7 dae van ons terugvoering ontvang het nie, beskou asb. u aansoek as onsuksesvol.

Our Socials

  • Twitter
  • Youtube
  • Instagram
  • Facebook
  • TikTok

Rights Reserved - The Go-To Guy © ™ (Pty) Ltd 2018 - 2024

Site design and built by Digital Guy

Trademarks Registered CIPC 

Download Our App

google-play-badge-zc_edited_edited_edite

Contact Us: 

guy@thegotoguy.co.za

Mia meent, Unit 5

17a Palmiet Street, Potchefstroom

Proudly Supporting

437534739_949282600536083_5430138278526729757_n.jpg
Copy of Copy of Dark Blue Minimalist Rugby Match Instagram Post (1).png
480508683_613349784788292_687399541913790447_n.jpg

A Few of Our Clients

WhatsApp Image 2024-11-27 at 09.28.30.jpeg
462851564_122176550930146076_5897628943819649802_n.jpg
369731994_707654494713529_3891009674814759362_n.jpg
438173397_853872976759746_4868760365258440028_n.jpg
328944114_494721249527544_808944456258605501_n (1).jpg
464089070_1055669206348560_5104816180158623830_n.jpg
378890902_217177861350232_4639266243132568662_n (1).jpg
360157162_763917828863271_4926442861230007361_n.jpg
326134127_1115296055820979_3465257108086407162_n (1).jpg
WhatsApp Image 2025-06-19 at 14.18.02.jpeg
305575021_489423449860897_35481771562383
365626055_697893672359203_3798341232106295039_n.jpg
289627124_437869745011710_8405690850303357096_n.jpg
574454283_122093287503106135_1417410876318841312_n.jpg
Copy of Copy of Dark Blue Minimalist Rugby Match Instagram Post (2).png
301963526_491307046333575_4220339095931269264_n.png
420200119_10161581655332603_8341872840245886307_n.jpg
301115582_2022615814592943_5205340550469896770_n (1).jpg
bottom of page