M & T Constructors
Description
VEREISTES:
Goeie algemene ontvangsvaardighede.
Rekenaarvaardig. (Microsoft Office: Word, Excel, Outlook)
Vlot Tweetalig. (Afrikaans & Engels) (Lees, Skryf & Praat)
Requirements:
Town:
Potchefstroom
Position:
Dame Ontvang Pos
Starting Date:
February 3, 2026
Date Created:
January 27, 2026
Betroubaar & Eerlik.
Onmiddellike beskikbaarheid.
Duties Include:
VERANTWOORDELIKHEDE:
Tik van kwotasies & ander dokumente.
Algemene administratiewe take.
Voorraadbeheer van die stoor.
Kosteberamings.
Leaseering.
Additional Info:
Nota:
Geen telefoonoproepe rakende die pos sal beantwoord word nie.
Die geskikte persoon wat aansoek doen, sal gekontak word.
Salaris is onderhandelbaar.
Gebaseer in Potchefstroom.
Indien u belangstel en uself as die regte kandidaat vir hierdie tydelike pos beskou, stuur asseblief u CV na: mtconstructors.01@gmail.com





