top of page
Madeleine Neilson Ouditeure
Description
Ervaring in debiteure, krediteure en kasboekverwerking sal 'n voordeel wees.
Sterk kommunikasievaardighede
Uitsonderlike tyd- en hulpbronbestuur
Requirements:
Town:
Bothaville
Position:
Rekenkundige Klerk
Starting Date:
July 21, 2026
Date Created:
July 15, 2026
Bekwaam in die gebruik van Microsoft Office.
Die vermoë om onder druk te werk en streng spertye te haal
'n Positiewe houding en aanpasbaarheid in 'n vinnig veranderende omgewing
Duties Include:
Voordele:
Mededingende salaris
13 de tjek
Werk Vrydae slegs tot 1 uur
Gemaklike werksomgewing
Additional Info:
Sperdatum:
20 Julie 2026
Stuur Jou CV:
E-pos: madeleine@mnouditeure.co.za
bottom of page
