top of page

Mooivaal Media

Town:

Potchefstroom

Position:

Joernalis

Experience Needed:

3-5 jaar joernalistieke ervaring Vereistes: - Onderhoudvoering op gemaklike wyse met publiek - Akkurate feiteversameling en die skryf van nuusberigte - Nuusberigte vir verskeie platforms kan skryf (Sosiale media en webtuiste)

Requirements:

- Handhawing van goeie menseverhoudings - Goeie kommunikasievaardighede in Afrikaans en Engels - Geldige rybewys en eie vervoer

Duties Include:

Die ideale kandidaat word beskou as iemand met toepaslike ondervinding. Voorts moet die suksesvolle kandidaat oor ' $n$ toepaslike graad of diploma beskik. Ondervinding as 'n skrywer vir publikasies sal sterk in die aansoeker se guns tel.

Additional Info:

Moet bereid wees om naweke en ongereelde ure te werk Sluitingsdatum: 10 Mei 2024 Aansoekers met toepaslike kwalifikasies en ervaring kan hulle CV's na Dustin Wetdewich deur APPLY HERE Indien u binne 1 maand na sluitingsdatum nog niks van ons gehoor het nie, kan u aanneem dat u aansoek onsuksesvol was.

Starting Date:

May 27, 2024

Date Created:

May 1, 2024

bottom of page