MooiVaal Media
Description
Graad 12
Ervar 3–5 jaar se ondervinding binne ’n verkoops-/teikengedrewe omgewing
Ondervinding in die mediabedryf
Vaardigheid in relevante sagtewarepakkette en toepassings
Kennis van verkoopstrategieë en -konsepte
Requirements:
Town:
Potchefstroom
Position:
Verkoopsverteenwoordiger
Starting Date:
November 22, 2025
Date Created:
November 12, 2025
Vaardighede en bevoegdhede:
Uitstekende kommunikasievaardighede
Probleemoplossingsvaardighede
Verkoop vermoë en oortuiging (insluitend onderhandelingsvaardighede)
Die bou van kliënteverhoudings
Doelwitgeoriënteerd en gemotiveerd om sukses te behaal
Werk goed onder uiterste druk in ’n teikengedrewe omgewing
Tydsbestuursvaardighede
Organisatoriese en administratiewe vaardighede
Aanbiedingsvaardighede
Bereik gestelde doelwitte
Duties Include:
Pligte sluit in:
Handhaaf verkoopsvlakke en genereer nuwe verkope om verkoopsteikens te bereik
Bou en behou bestaande kliënte
Hantering van inskrywings en rekeningstate
Begeleiding van verkoopsprojekte en opvolgwerk
Berei verkoopaanbiedings voor
Bestuursverslae en eie verkope verskaf
Additional Info:
Sluitingsdatum: 21 November 2025
Aansoekers met die nodige kwalifikasies en ondervinding kan hul CV’s e-pos aan Penelope Muller – penny@mooivaal.co.za
.
Indien u nie binne een maand na die sluitingsdatum van ons hoor nie, aanvaar asseblief dat u aansoek onsuksesvol was.





