top of page
MvJ Counselling
Town:
Potchefstroom
Position:
Ontvangs-/Administratiewe Pos
Experience Needed:
Belangrik: Ervaring met sagteware soos Microsoft Office sal voordelig wees. Vorige administrasie ondervinding is 'n moet.
Requirements:
Is jy tussen 25 en 40 jaar oud, met bewese sterk administratiewe vaardighede? Ons soek 'n vriendelike, oop en detail-georiënteerde persoon wat goed in 'n span kan werk! As jy georganiseerd, betroubaar en passievol is oor kliëntediens, wil ons graag van jou hoor!
Duties Include:
Begin salaris:R9000 per maand.
Sluit aan by ons dinamiese span en wees deel van 'n ondersteunende en samewerkende werksomgewing!
Additional Info:
Sluitingsdatum: 30 Oktober 2024
Starting Date:
October 31, 2024
Date Created:
October 26, 2024
bottom of page