top of page
n/a
Description
Halfdag voltydse Au pair pos beskikbaar in Potchefstroom vir 2026 (slegs middae).
Ure: 13:30-17:00 Maandae-Vrydae. Ure is ongelukkig nie onderhandelbaar nie.
Begin 12 Januarie.
Kontak Elisma by 079 085 5216
Of epos CV na elismag@gmail.com
Requirements:
Town:
Potchefstroom
Position:
Au pair from 13:30-17:00
Starting Date:
January 12, 2026
Date Created:
November 25, 2025
Lisensie n moet.
Duties Include:
Sien om na 4 jarige seuntjie en amper 7 jarige dogtertjie.
Sien om na hulle by die huis. Vat dogtertjie buitemuurse aktiwiteite toe en help met Gr1 huiswerk.
Additional Info:
bottom of page





