top of page
Naskool@Ballies
Town:
Potchefstroom
Position:
Naskool Onderwyser
Experience Needed:
Seniorfase ā Gr. 7
4 Jaar Onderwyskwalifikasie
SARO Registrasie
Ervaring in Onderwys
Requirements:
Afrikaanssprekend
Goeie dissipline kan handhaaf
Die aansoeker moet in staat wees om effektief saam te werk binne 'n span of groep
Duties Include:
NEEM KENNIS:
Werksure is Maandae tot Vrydae vanaf 12:30 tot 17:30
Naskoolsentrum funksioneer ook gedurende skoolvakansies
Slegs Desember vakansies gesluit
Additional Info:
š§ Stuur asb. u CV na:
naskool@bailliepark.co.za
š AANSOEKE SLUIT SODRA POS GEVUL IS
š Enige navrae kontak asb. die naskoolhoof:
Antoinette Klingenberg
š± 066 360 9861
Starting Date:
June 6, 2025
Date Created:
May 27, 2025
bottom of page