Nature's Way Animal Health & Wellness Centre
Description
Betroubaar, eerlik en trots is op hul werk
Hardwerkend is en 'n positiewe ingesteldheid het
'n "Kan-doen" ingesteldheid het en van verskeidenheid hou
Gemaklik is om buite te werk in alle seisoene
Basiese vaardighede en ervaring in tuinwerk en algemene onderhoud het
Requirements:
Town:
Potchefstroom
Position:
Tuinier & Nutsman/Vrou
Starting Date:
June 18, 2026
Date Created:
June 11, 2026
Lief is vir diere of bereid is om te leer
Eie vervoer het ('n voordeel)
Uitstekende gesondheid het
Kliëntevriendelik kan hanteer (kliëntediens)
Vlot Afrikaans praat en skryf
Markverwante salaris
Geldige bestuurslisensie
Duties Include:
Jy sal help om ons sentrum glad te laat verloop, ons gronde pragtig te hou en ons diere gelukkig. Basiese hantering van honde – opleiding sal voorsien word.
Wat sal jou verantwoordelikhede wees?
Tuin & terrein onderhoud
Onderhou tuine, grasperke, bome en buite-areas.
Algemene onderhoud & herstelle
Doen algemene herstelwerk, verfwerk, loodgieterswerk, heinings, geboue-onderhoud en meer.
Skoonmaak & netheid
Hou fasiliteite skoon, netjes en in 'n goeie werkende toestand.
Hulp met daaglikse take
Ondersteun met verskillende take waar nodig om die sentrum se daaglikse bedrywighede te help.
Honde hantering (opleiding verskaf)
Help met basiese versorging en hantering van honde – ons sal jou oplei!
Additional Info:
Nature's Way Animal Health & Wellness Centre - Potchefstroom
Ons is op soek na jou!
Kom word deel van ons span
By Nature's Way Animal Health & Wellness Centre is ons trots daarop om 'n veilige, pragtige en liefdevolle omgewing te skep vir ons diere, kliënte en span.
Geen afhanklikes
Akkommodasie beskikbaar
As jy dit geniet om met jou hande te werk, en 'n verskil wil maak - ons wil jou graag ontmoet!
E-pos jou CV na: natureswaycentre@gmail.com
WhatsApp ons: 081 427 5174
Besoek ons: Plot 888, Modderdam, Potchefstroom
