top of page
Northside Distributors
Description
Goeie geleentheid vir 'n vriendelike, professionele admin dame. Geskikte kandidaat moet aan die volgende vereistes kan voldoen:
Requirements:
Town:
Ventersdorp
Position:
Admin Pos
Starting Date:
January 15, 2026
Date Created:
January 5, 2026
Sober gewoontes (nie – roker)
Rekenaargeletterd wees
Goeie telefoon etiket
Tweetalig (Afrikaans & Engels)
Goeie taalgebruik en skryfstyl
Goeie kommunikasie vaardighede
Professioneel
Goeie kliënte diens
Netheid is belangrik
Oor eie vervoer beskik
Vorige ondervinding sal voorkeur geniet
Duties Include:
-
Additional Info:
Geskikte kandidate kan hulle CV’s aanstuur na: totpak@iafrica.com Vir enige navrae kontak ons gerus op 018 -264 -2626
bottom of page





