top of page
Oupa's Biltong
Town:
Klerksdorp
Position:
Ons is opsoek na dames wat in ons winkels kan werk.
Experience Needed:
Vorige winkelwerk ervaring is voordelig en matriek is ‘n vereiste.
Requirements:
Aansoekers moet in Klerksdorp woon.
Duties Include:
Sal bespreek word
Additional Info:
Oupa’s Biltong & Vleisdeli brei uit!
Ons is opsoek na dames wat in ons winkels kan werk.
Stuur verkorte CV’s na:
📧 bianka@mpowermedia.co.za
Dui asb aan in die opskrif: Oupa’s Klerksdorp
Aansoeke sluit: 30 Mei 2025
Starting Date:
June 6, 2025
Date Created:
May 28, 2025
bottom of page