Panorama Park Aftreedorp
Description
Goeie kennis van bejaarde persone en moet met bejaardes kan werk.
Geldige registrasie by die SARV as Profesione Verpleegkundige
Goeie kommunikasie vaardigheid in Afrikaans en Engels
Requirements:
Town:
Klersksdorp
Position:
Senior Verpleegkundige
Starting Date:
March 20, 2026
Date Created:
February 26, 2026
Geldige bestuurslisensie
Goeie interpersoonlike vaardighede en moet in 'n multi-dissiplinêre span kan werk
Kennis van Dementia / Alzheimer's
Kennis en toepassing van geskeduleerde medikasie en kontrole daaroor
Duties Include:
Pligte:
Werk in 'n multi-dissiplinêre span met betrekking tot die holistiese versorging van ouer persone.
Kritiese aandag met betrekking tot kwaliteit pasiëntsorg
Goeie administratiewe vaardighede en stiptelik
Profesioneel en verantwoordelik
Bestuur van Verpleegpersoneel
Goeie kliniese vaardighede
Sterk leiereienskappe
Additional Info:
Hoe om aansoek te doen:
Stuur volledige CV, met stawende dokumente na:
ronel@panoramaklerksdorp.co.za
Sluitingsdatum: Dinsdag 31 Maart 2026
Aansoeke wat nie binne 2 weke n asluitingsdatum 'n andwoord ontvang het nie, moet asseblief aanvaar dat die aansoek onsuksesvol was.
