top of page
Panorama Park Aftreeoord
Town:
Klerksdorp
Position:
Staf Verpleegkundige / Assistent Verpleegster
Experience Needed:
Goeie kennis van bejaarde persone en moet met bejaardes kan werk.
Geldige registrasie by die SARV
Goeie kommunikasie vaardigheid in Afrikaans en Engels
Requirements:
Geldige bestuurslisensie
Goeie interpersoonlike vaardighede en moet in 'n multi-dissiplinêre span kan werk
Kennis van Dementia / Alzheimer’s
Duties Include:
Pligte:
Werk in ’n multi-dissiplinêre span met betrekking tot die holistiese versorging van ouer persone.
Kritiese aandag met betrekking tot kwaliteit pasiëntsorg
Goeie administratiewe vaardighede en stiptelik
Professioneel en verantwoordelik
Goeie kliniese vaardighede
Rapportering en terugvoering aan Hoof Verpleegkundige
Additional Info:
Hoe om aansoek te doen:
Stuur volledige CV, met stawende dokumente na:
📧 ronel@panoramaklerksdorp.co.za
🗓️ Sluitingsdatum: Vrydag 9 Mei 2025
⚠️ Aansoeke wat nie binne 2 weke van afsluitingsdatum 'n antwoord ontvang het nie, moet asseblief aanvaar dat die aansoek onsuksesvol was.
Starting Date:
May 10, 2025
Date Created:
April 29, 2025
bottom of page