top of page

Parys

Town:

Parys

Position:

Manlike Winkel Assistent/ Verkoopsman.

Experience Needed:

Vorige verkoopsondervinding in die hardeware bedryf sal voorkeur geniet. Kandidaat moet oor geldige rybewys beskik asook ten volle rekenaarvaardig wees.

Requirements:

Die geskikte kandidaat moet tussen 21 en 40 jaar oud wees asook eerlik, betroubaar en gedrewe.

Duties Include:

Sal besprek word. Salaris is onderhandelbaar.

Additional Info:

Starting Date:

May 13, 2024

Date Created:

April 30, 2024

bottom of page