top of page
Parys Christelike Skool
Description
Hierdie uitbreiding bring ’n nuwe werksgeleentheid mee. Ons verwelkom aansoeke van gekwalifiseerde en passievolle persoon wat ’n verskil in leerders se lewens wil maak.
Requirements:
Town:
Parys
Position:
Vakante onderwyspos: Intermediêre- en seniorfase (LO Graad 4 – 9, EBW Graad 7 – 9)
Starting Date:
March 7, 2026
Date Created:
February 25, 2026
Vereistes:
B.Ed Onderwyskwalifikasie
Registrasie by SACE is verpligtend
Polisie-klaringsertifikaat
Christelike beginsels
Duties Include:
Begin datum: April 2026
Additional Info:
Kontak: Yolandie Zitzke by 073 400 7625
Stuur volledige CV na: pcs1@parys.co.za
bottom of page
