Pet health Food en Centraal Veearts
Description
Opsoek na opregte vriendelikheid en n
dienswilligheid om die belang van diere hoog te stel.
Werksbevrediging in die vorm van dienslewering en die help van diere.
Requirements:
Town:
Potchefstroom
Position:
Verkoopspersoon en administratiewe assistent.
Starting Date:
December 19, 2025
Date Created:
December 12, 2025
Vlot in Engels en Afrikaans.
Aanbevelings: matriek met wiskunde, rekeningkunde, rekenaarwetenskap en lewenswetenskappe, bestuurslisensie, en 'n passie vir honde en katte.
Duties Include:
Inteevlakpos met indiens-opleiding.
Weeksdae van 08:00 tot 14:00 en 16:00 tot 18:00
Elke tweede Saterdag van 08:00 tot 13:30 en Sondag van 08:00 tot 12:30.
Additional Info:
C.V. met resente foto persoonlik oorhandig aan Elgé op weeksdae tussen 08:00 en 14:00 te 22 Retief straat, Potchefstroom.





