top of page

Platinum Aluminium

Description

Platinum Aluminium is op soek na 'n energieke, georganiseerde en betroubare administratiewe dame om ons span te versterk. Indien jy daarvan hou om in 'n vinnige werksomgewing te werk, verskeie take gelyktydig te hanteer en trots is op netjiese, akkurate werk, wil ons graag van jou hoor.

Requirements:

Town:

Rustenburg

Position:

Administratiewe dame

Starting Date:

July 25, 2026

Date Created:

July 21, 2026

Vereistes:
• Minimum 2 jaar administratiewe ondervinding.
• Verkieslik tussen die ouderdom van 20 en 30 jaar.
• Moet in Rustenburg of omliggende gebied woon.
• Vlot in Afrikaans en Engels.
• Goeie rekenaarvaardighede (MS Office).
• Uitstekende organisatoriese vaardighede.
• Baie deeglik, noukeurig en akkuraat (verpligtend).
• Vermoë om onder druk te werk, te prioritiseer en te multitask.
• Goeie kommunikasievaardighede en 'n professionele houding.
• Inisiatief kan neem en selfstandig kan werk.

Duties Include:

Pligte sluit onder andere in:
• Liasseer en algemene administrasie.
• Beantwoording van telefone en hantering van kliëntenavrae.
• Reël van vlootvoertuig-dienste en instandhouding.
• Bespreking van akkommodasie en logistieke reëlings.
• Data-invoer en opdatering van rekords.
• Algemene administratiewe ondersteuning aan die span.
🕗 Werksure: Maandag tot Vrydag | 08:00 tot 17:00
💰 Salaris: R7 000 tot R8 000 per maand (afhangend van ervaring).

Additional Info:

Aansoeke:
Stuur asseblief die volgende na hr@platinumaluminium.co.za:
• Volledige CV
• Matriekrapport
• Afskrifte van enige relevante sertifikate
Sluitingsdatum vir aansoeke: 24 Julie 2026
Indien u nie binne 7 dae na die sluitingsdatum van ons hoor nie, aanvaar asseblief dat u aansoek onsuksesvol was.

Our Socials

  • Twitter
  • Youtube
  • Instagram
  • Facebook
  • TikTok

Rights Reserved - The Go-To Guy © ™ (Pty) Ltd 2018 - 2026

Site design and built by Digital Guy

Trademarks Registered CIPC 

Download Our App

google-play-badge-zc_edited_edited_edite

Contact Us: 

guy@thegotoguy.co.za

Mia meent, Unit 5

17a Palmiet Street, Potchefstroom

Proudly Supporting

437534739_949282600536083_5430138278526729757_n.jpg
Copy of Copy of Dark Blue Minimalist Rugby Match Instagram Post (1).png
480508683_613349784788292_687399541913790447_n.jpg

A Few of Our Clients

WhatsApp Image 2024-11-27 at 09.28.30.jpeg
462851564_122176550930146076_5897628943819649802_n.jpg
369731994_707654494713529_3891009674814759362_n.jpg
438173397_853872976759746_4868760365258440028_n.jpg
328944114_494721249527544_808944456258605501_n (1).jpg
464089070_1055669206348560_5104816180158623830_n.jpg
378890902_217177861350232_4639266243132568662_n (1).jpg
360157162_763917828863271_4926442861230007361_n.jpg
326134127_1115296055820979_3465257108086407162_n (1).jpg
WhatsApp Image 2025-06-19 at 14.18.02.jpeg
305575021_489423449860897_35481771562383
365626055_697893672359203_3798341232106295039_n.jpg
289627124_437869745011710_8405690850303357096_n.jpg
574454283_122093287503106135_1417410876318841312_n.jpg
Copy of Copy of Dark Blue Minimalist Rugby Match Instagram Post (2).png
301963526_491307046333575_4220339095931269264_n.png
420200119_10161581655332603_8341872840245886307_n.jpg
301115582_2022615814592943_5205340550469896770_n (1).jpg
bottom of page